GOD ROEP – Wandel met God soos Henog

R500,00

Geniet ’n aangrypende, geesvervulde, lewensgewende skoonmaakproses saam met die Here terwyl jy hierdie boek lees. Reageer op die uitnodiging wat God van die begin van die wêreld af aan jou bied: om Hom daagliks intiem te ken. Jy sal nooit weer dieselfde wees nie!

_____________________________________________

Kom ontmoet Henog, ’n skriba en die eerste en enigste profeet wat alles gesien het, van begin tot einde. Hy was ’n gewone mens, net soos ek en jy. Wat hom buitengewoon maak, is sy verhouding met God. Kom wandel saam met hom en leer uit die verslag van sy ontmoetings met God. Henog se boodskap is deurdrenk met hoop, dringendheid en die verligte begrip waarvoor Paulus in Efes 1:18 gebid het. Dis emosioneel, gewigtig en vol van die een ding wat God meer begeer as enigiets anders: ’n verhouding met jou!

Dit is roerend, persoonlik en roep jou om te antwoord. Sal jy reageer op God se uitnodiging?

Hy kom binnekort terug met Sy belonings vir dié wat Hom lief het en met oordeel vir die goddelose! Henog beskryf ook die realiteite van die hemel en die hel en God se verlossingsplan vir almal.

Die boek is vir jou as jy:

  • Die Here God wat die Woord in vlees geword het, lief het.
  • Begeer om ’n meer intieme verhouding met jou Maker te hê.
  • Meer wil verstaan van wat God aan Johannes in Openbaring gewys het.
  • Wil verstaan wat in hierdie generasie gebeur.
  • Besig is om jou vir Jesus se naderende wederkoms voor te berei!
  • Hoop nodig het dat jy nie tevergeefs moeilike uitdagings deurmaak nie, dat God nie van jou vergeet het nie en dat jy nie sonder hulp gelaat is nie. God sien jou!

Availability: 5 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Shopping Cart